Testimonials

"We had a wonderful night. Thank you. The cottage is delightful and the beds were as warm as can be. We all love the baby goats!"

Ann Holden
Somerset-East

"Alles wat mens nodig het, is hier. Lieflike uitsig en die stilte en naggeluide het ons goed gedoen."

Hilda van Niekerk
Stellenbosch

"Enjoyed relaxing two days with welcoming atmosphere. Swim at the waterfall and climbed the mountain. At last away from city life."

James Rogers
Johannesburg

"Die natuurskoon is asemrowend, maar dit is die wonderlike meerkatjies wat ons altyd sal onthou."

Janine van Staden
Pretoria

"Dear Johan and Ansie, Thank you for your hospitality. Your cottage is wonderfully comfortable and your farm stories inspiring. Looking forward to making your cottage our destination rather than a stop over next time. Keep well and see you soon."

Roxanne and Cameron
Durban

"To the most wonderful hosts, sorry our stay was so quick. You have the most delightful quaint cottage and it was a priviledge to have spent the night here. We will be back. Baie Liefde."

Maggie, Julian and Aidan
Johannesburg

"Amazing and inspiring experience! We enjoyed your great hospitality and the very relaxed atmosphere and will miss the braai talks and horse riding. All the best."

Andrea and Tom
Italy and Germany

"Baie dankie vir ‘n onvergeetlike kuier in die mooiste huisie op die mooiste plaas. Ons gaan beslis weer kom kuier."

Stephan en Anja
Welkom

"Baie dankie vir julle gasvryheid. Dit was baie koud buite, maar die slaapplekkies was heerlik warm. Die kinders het die meerkat vreeslik geniet. Sy gaan nou “gefacebook” word. Dankie weer eens!"

Diana, Bianca, Jozua en Dewald
Port Elizabeth

"Baie dankie Johan en Ansie, vir die avontuur waaraan ons blootgestel is! Die warm komberse en heerlike lakens het die koue die skrik op die lyf gejaag. Julle het ‘n lieflike plek, ons is spyt dat ons dit slegs vir ‘n korte oomblik kon geniet."

Johann, Madelein, Johann (jnr) en Willem
Hermanus

"Lieve Ansie en Johan, dank je wel voor alle lieve goede zorgen. We hebben genoten van het afrikaanse eten en de schitterende omgeving. Het was heerlik om zo verwend te worden. Julle krygen van ons hiervoor 3 gouden sterren."

Rob, Wies, Femke en Lonneke
Nederland

"Dit was wonderlik om julle lappie aarde met julle te deel. Al vergeet hoe skitter die sterre in ‘n pikdonker nag! Dankie vir die gasvryheid!"

Die 3 Du Plessis's
Swellendam

"Dear Ansie and Johan, Thank you for welcoming us into your beautiful home. It has been a pleasure to enjoy peace and quiet. I enjoyed the company of all the animals, the Meerkats are so adorable. The walk to the waterfall was pleasant. Thank you for making us fell at home away from home. The eagles at Gods Balcony were awesome and the stars at night were magnifisent."

Regards sister Abedah and brother Sini

"Na 27 km ontdek ons toe ‘n sprokieswêreld! So pragtig hier by julle. Nou is ons uitgerus en reg vir die jaar. Dankie dat julle hierdie juweeel met ons stadsmense deel."

Groete Johann, Tertia, Simoné en Mischke
Randburg

"Baie dankie vir die heerlike verblyf en gasvryheid. Dis ‘n unieke plekkie, so lekker plaasgevoel met al die diere om ons!"

Die Wildenboere Midstream

"Thank you very much for such a beautiful stay. The scenery is amazing and so peaceful and the garden is absolutely beautiful."

Tawnee and Giovanni
Benoni

"Ons het baie lekker gekuier en gerus hier by julle. Baie dankie vir julle gasvryheid en julle manier om almal sommer dadelik na familie te laat voel. Die meerkatte het diep in ons harte gekruip!"

Liefde Renier, Debbie, Ruben en Ané Viljoen
Thabazimbi

"WOW! Meerkats as pets, scaring away a huge dragon, monkeys in the trees, a waterfall, running wildebeasts in the field. Thank you both so much. We really had a wonderful time."

Annique and Maaike
Netherlands

"Dries, Susan en Ina is op toer en maak memories bymekaar. Hul oornag stop hier by julle het hulle lewe verryk. An overstay to remember! Jul gasvryheid maak ‘n groot indruk. Ons waardeer dit. Wat ‘n belewenis!"


"Liewe Johan en Ansie, thank you for this wonderful stay, you really made us feel the African spirit!"

Johann, Fiona, Rebecca and Luisa
Germany